U en u Toelae
Inleiding Maatskaplike hulp is ‘n oordrag van inkomste in die vorm van toelaes wat deur die Regering verskaf word. ‘n Maatskaplike toelaag verwys na toelaes wat deur die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheids Agentskap (SASSA) betaal word, naamlik die Ouderdomstoelaag Ongeskiktheidstoelaag; Oudstryderstoelaag; Pleegsorgtoelaag; Sorgafhanklikheidstoelaag; Kinderondersteuningstoelaag en Versorgingstoelaag. Die verantwoordelikheid vir die bestuur, administrasie en betaling van maastskaplike … Read more