U en u Toelae

Inleiding

Maatskaplike hulp is ‘n oordrag van inkomste in die vorm van toelaes wat deur die Regering verskaf word. ‘n Maatskaplike toelaag verwys na toelaes

wat deur die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheids Agentskap (SASSA) betaal word, naamlik die Ouderdomstoelaag Ongeskiktheidstoelaag; Oudstryderstoelaag; Pleegsorgtoelaag; Sorgafhanklikheidstoelaag; Kinderondersteuningstoelaag en Versorgingstoelaag.

Die verantwoordelikheid vir die bestuur, administrasie en betaling van maastskaplike toelaes is vanaf

01 April 2006 aan die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheids Agentskap (SASSA) oorgedra. SASSA is ‘n

Artikel 3A staatsentiteit, die gefokusde instelling wat daarvoor verantwoordelik is om seker te maak dat die Regering die regte toelaag, aan die regte persoon, by ‘n plek wat die gerieflikste vir daardie persoon is, betaal.

Tipetoelae

Maatskaplike bystand word verskaf in die vorm van ‘n:

  • Ouderdomstoelaag;
  • Ongeskiktheidstoelaag;
  • Oudstryderstoelaag;
  • Sorgafhanklikheidstoelaag;
  • Pleegsorgtoelaag;
  • Kinderondersteuningstoelaag;
  • Versorgingstoelaag
  • Maatskaplike noodhulp

KwalifiserendeVereistes Maatskaplike Toelaes Ouderdomstoelaag

Die aansoeker:

  • moet ‘n Suid-Afrikaanse burger, permanente inwoner of vlugteling wees;
  • moet in Suid-Afrika woon;
  • moet 60 jaar of ouer wees;
  • die aansoeker en eggenoot ( indien getroud) moet aan die middele toets voldoen;
  • moet nie in ‘n Staatsinrigting versorg of onderhou word nie;
  • moet nie ‘n ander maatskaplike toelaag vir hom- of haarself ontvang nie; en
  • moet hul 13-syfer strepieskode identiteitsdokument verskaf.

Ongeskiktheidstoelaag Die aansoeker:

  • moet ‘n Suid-Afrikaanse burger, permanente inwoner of vlugteling wees;
  • moet in Suid-Afrika woon;
  • moet tussen 18 en 59 jaar oud wees;
  • moet ‘n mediese evalueringsverslag wat ongeskiktheid bevestig indien;
  • moet ‘n mediese evalueringsverslag indien wat op die aansoekdatum nie ouer as 3 maande mag wees nie;
  • die aansoeker en eggenoot (indien getroud) moet aan die middele toets voldoen;
  • moet nie in ‘n Staatsinrigting versorg of onderhou word nie;
  • moet nie ‘n ander maatskaplike toelaag vir hom- of haarself ontvang nie; en
  • moet hul 13-syfer strepieskode identiteitsdokument verskaf.

Oudstryderstoelaag

Die aansoeker:

  • moet ‘n Suid-Afrikaanse burger, permanente inwoner of vlugteling wees;
  • moet in Suid-Afrika woon;
  • moet 60 jaar of ouer of medies ongeskik wees;
  • moes in die Tweede Wêreldoorlog of die Koreaanse Oorlog geveg het;
  • die aansoeker en eggenoot (indien getroud) moet aan die middeletoets voldoen;
  • moet nie in ‘n Staatsinrigting versorg of onderhou word nie;
  • moet nie ‘n ander maatskaplike toelaag vir hom- of haarself ontvang nie; en
  • moet hul 13-syfer strepieskode identiteitsdokument verskaf.

KindertoelaesPleegsorgtoelaag

  • die aansoeker en kind moet in Suid-Afrika woon;
  • ‘n hofbevel wat pleegsorgstatus aandui moet verskaf word;
  • die pleegouer moet ‘n Suid-Afrikaanse

burger, permanente inwoner of vlugteling wees;

  • die kind moet in die sorg van die pleegouer(s) bly;
  • die pleegouer moet hul 13-syfer strepieskode identiteitsdokument verskaf;
  • die geboortesertifikaat van die kind moet

verskaf word;

  • geen middele toets is van toepassing nie.

Sorgafhanklikheidstoelaag

  • die aansoeker moet ‘n Suid-Afrikaanse burger, permanente inwoner of vlugteling wees;
  • die aansoeker en kind moet in Suid-Afrika woon;
  • ouderdom van kind moet onder 18 jaar wees;
  • ‘n mediese evalueringsverslag, wat permanente, ernstige gestremdheid bevestig, moet ingedien word;
  • die aansoeker en eggenoot moet aan die middeletoets voldoen (behalwe pleegouers);
  • die sorgafhanklike kind/kinders moet nie permanent in ‘n Staatsinrigting versorg of onderhou word nie;
  • die aansoeker moet hul 13-syfer strepieskode identiteitsdokument verskaf;
  • die geboortesertifikaat van die kind moet

verskaf word.

Let wel: Die inkomste van pleegouers sal nie in ag geneem word nie.

Kinderondersteuningstoelaag

  • die aansoeker moet ‘n Suid-Afrikaanse burger, permanente inwoner of vlugteling wees;
  • die aansoeker en kind moet in Suid-Afrika woon;

strepieskode identiteitsdokument verskaf;

  • die aansoeker moet die primêre versorger van die kind/kinders wees;
  • die aansoeker en eggenoot moet aan die middele toets voldoen;
  • ouderdom van kind moet onder 18 jaar wees;
  • ‘n mediese evalueringsverslag, wat permanente, ernstige gestremdheid bevestig, moet ingedien word;
  • die aansoeker en eggenoot moet aan die middeletoets voldoen (behalwe pleegouers);
  • die sorgafhanklike kind/kinders moet nie permanent in ‘n Staatsinrigting versorg of onderhou word nie;
  • die aansoeker moet hul 13-syfer strepieskode identiteitsdokument verskaf;
  • die geboortesertifikaat van die kind moet

verskaf word.

Letwel:Dieinkomstevanpleegouerssalnie in ag geneem word nie.

Kinderondersteuningstoelaag

  • Die primêre versorger moet ‘n Suid- Afrikaanse burger, permanente inwoner of vlugteling wees;
  • beide die aansoeker en die kind moet in Suid-Afrika woon;
  • die kind/kinders moet jonger as 18 jaar wees;
  • die geboortesertifikaat van die kind moet

verskaf word;

  • die aansoekers moet hul 13-syfer strepieskode identiteitsdokument verskaf;
  • die aansoeker moet die primêre versorger van die kind/kinders wees;
  • die aansoeker en eggenoot moet aan die middele toets voldoen;
  • die aansoeker kan nie vir meer as ses nie- biologiese kinders aansoek doen nie;
  • die kind/kinders mag nie in die sorg van ‘n Staatsinsrigting wees nie; en
  • kinders tussen 7 en 18 jaar oud moet op skool wees en dit moet daarop gelet word dat die doel van die kinderondersteunings- toelaag onder andere is om te verseker dat kinders skool bywoon en voltooi. Dit is dus ‘n vereiste dat n skoolbywoningssertifikaat voorgelê word vir kinders tussen die ouderdom van 7 en 19 jaar. Versuim om hierdie sertifikaat voor te lê of om skool by woon, sal egter nie lei tot die weiering om die kinderondersteuningstoelaag te

betaal nie.

Hulptoekenning

  • Die aansoeker moet ‘n toelaag vir ouer persone, ongeskiktheidstoelaag of ‘n oudstryderstoelaag ontvang en moet as gevolg van sy/haar fisiese of geestelike gestremdhede die voltydse hulp van ‘n ander persoon benodig;
  • moet nie in ‘n inrigting versorg word wat ‘n subsidie van die staat ontvang vir die sorg/ behuising van sodanige bevoordeelde nie;

Bewysvan Identiteit

Aansoekers wat nie ‘n 13-strepieskode Identiteitsdokument het of geboortesertifikaat vir kinders betrokke by die aansoek het nie, kan steeds vir ‘n toelaag aansoek doen. Kry asseblief inligting oor die alternatiewe dokumente wat vir toelaagaansoeke aanvaar word  by  u  naaste  SASSA-kantoor.

Waardoenuaansoekvir‘n toelaag?

doen solank hulle ‘n brief van u het wat die aansoek magtig;

  • Alternatiewelik, mag u die SASSA-kantoor skakel om ‘n tuisbesoek te aan te vra;
  • U aansoekvorm sal in die teenwoordigheid

Datum van Toekenning van Toelaes Indien u toelaag goedgekeur is, sal u vanaf die datum van aansoek betaal word, behalwe as u vir ‘n Pleegkindtoelaag aansoek gedoen het. Die toelaag word betaal vanaf die datum wat die kind in pleegsorg geplaas is.

Indien u aansoek vir ‘n toelaag onsuksesvol is

  • Indien u aansoek nie deur SASSA goedgekeur is nie, sal u skriftelik in kennis gestel word waarom u aansoek onsuksesvol was;
  • Indien u aansoek onsuksesvol was, het u die reg om skriftelik te versoek dat SASSA die besluit heroorweeg. In die aansoek moet u verduidelik waarom u nie met die besluit saamstem nie. Hierdie aansoek moet binne 90 dae van kennisgewing van die uitkoms van u aansoek ingedien word. As u steeds nie saamstem met die uitslag van die heroorweging nie, kan u binne 90 dae daarna, na die Minister appelleer.

Betalingsmetodes

U sal u toelaag deur middel van ‘n SASSA Posbankkaart ontvang. U kan met die kaart van die volgende metodes gebruik maak:

  • Kontantbetalings by betaalpunte
  • Banke, insluitend
  • Verskaffers wat toelaes uitbetaal (U kan inligting hieroor van u naaste SASSA kantoor bekom).

Let wel: Indien u nie in staat is om die toelaag self af te haal nie, kan u ‘n persoon benoem om dit namens u in ontvangs te neem.

Staking van toelaes

Die volgende kan die staking van ‘n toelaag veroorsaak:

  • veranderings in omstandighede (finansiëel

en/of medies);

  • uitkoms van ‘n hersiening;
  • weiering om saam te werk wanneer ‘n toelaag hersien word;
  • die pleeg van ‘n bedrieglike aktiwiteit of

wanvoorstelling; en/of

  • waar die toelaag verkeerdelik toegeken is

UMhla wokuNikwa kweziBonelelo Ukuba isibonelelo sakho sivunyiwe, uza kuhlawulwa ukusukela kumhla ongenise ngawo isicelo esipheleleyo, ngaphandle kokuba ufake isicelo sesibonelelo somntwana ongengowakho. Izibonelelo zokugcina umntwana ongengowakho zihlawulwa ukusukela ngomhla womyalelo wenkundla.

Herstel van toelaes

‘n Aansoek vir die herstel van ‘n toelaag moet binne 90 dae na staking daarvan gemaak word.

Hoofredesvirdieopskortingvan toelaes

  • Sterfte;
  • opname in ‘n Staatsinstelling;
  • indien die toelaag nie vir 3 opeenvolgende

maande geëis is nie;

  • wanneer die tydperk van tydelike ongeskiktheid verval het;
  • indien u nie meer ‘n vlugteling is nie (alle toelae);
  • wanneer die kind vir wie die toelaag ontvang word 18 jaar oud word.

Hersienings

U moet enige inkomste ten tye van die aansoek verklaar. Dit sal die basis vorm waarvolgens SASSA sal besluit of u toelaag hersien moet word. U sal 3 maande voor die datum van die hersiening, of die datum waarop ‘n lewenssertifikaat verskuldig is, ‘n kennisgewing ontvang.

Lewenssertifikate

As u nie u toelaag deur middel van u vingerafdruk verkry nie, sal u gevra word

om jaarliks ‘n lewensbewys te verskaf. U sal vroegtyding van die benodighede in kennis gestel word.

Maatskaplike bystand in nood Maatskaplike noodhulp is die tydelike verskaffing van bystand wat bedoel is vir persone wat in sulke erge omstandighede verkeer dat hulle nie in hul eie of hul familie se mees basiese behoeftes kan voorsien nie. Maatskaplike noodhulp word betaal aan Suid-Afrikaanse burgers/permanente inwoners of vlugtelinge wat onvoldoende middele het en aan een of meer van die volgende kriteria voldoen:

Hoof redes vir die opskorting van toelaes

Maatskaplike noodhulp is die tydelike verskaffing van bystand wat bedoel is vir persone wat in sulke erge omstandighede verkeer dat hulle nie in hul eie of hul familie se mees basiese behoeftes kan voorsien nie.

  • Die aansoeker wag vir betaling van ‘n goedgekeurde permanente toelaag;
  • Die aansoeker is medies ongeskik bevind om werk teen betaling te doen vir ‘n tydperk van minder as 6 maande;
  • Geen onderhoud is van ‘n ouer, kind of eggenoot wat volgens wet verplig is om onderhoud te betaal, ontvang nie en bewyse verskaf word dat pogings om dit te verkry onsuksesvol was;
  • Die broodwinner is oorlede en ‘n aansoek word binne drie maande na die sterfdatum

na die sterfdatum gemaak;

  • Die broodwinner van die gesin/familie is opgeneem in ‘n inrigting wat deur die Staat gefinansier word (gevangenis, psigiatriese hospitaal, staatsouetehuis of behandelingsentrum)
  • Die aansoeker is geraak deur ‘n ramp soos gedefinieer in die Rampbestuurswet, of die Fondsinsamelingswet, 1978
  • Die persoon ontvang nie bystand van enige ander organisasie nie, en/of
  • Weiering van die aansoek om maatskaplike noodhulp sal buitensporige nood veroorsaak

UMhlawokuNikwakweziBonelelo

Ukuba isibonelelo sakho sivunyiwe, uza kuhlawulwa ukusukela kumhla ongenise ngawo isicelo esipheleleyo, ngaphandle kokuba ufake isicelo sesibonelelo somntwana ongengowakho. Izibonelelo zokugcina umntwana ongengowakho zihlawulwa ukusukela ngomhla womyalelo wenkundla.

Tydperkvanmaatskaplikebystandin

nood

Maatskaplike verligting van noodhulp word maandeliks uitgereik vir ‘n maksimum tydperk van drie (3) maande. ‘n Verlenging vir ‘n verdere drie (3) maande kan in uitsonderlike gevalle toegeken word.

Let Wel: Geen persoon wat ‘n maatskaplike toelaag ontvang, kan ook

maatskaplike noodhulp terselfdetyd ontvang nie. Enige persoon wat beide ‘n maatskaplike toelaag en maatskaplike noodhulp ontvang moet die waarde van die maatskaplike noodhulp terugbetaal. Dit sal van enige maatskaplike toelaag betaling, insluitend agterstallige betalings, verhaal word. Waar die persoon wat reeds in besit is van ‘n ander maatskaplike toelaag die maatskaplike noodhulp ontvang het as gevolg van ‘n ramp, sal die bedrag nie terug betaalbaar wees nie. maande geëis is nie;

Verantwoordelikheidvanbegunstigdes

Dit is die begunstingde se verantwoordelikheid om SASSA op hoogte te hou van enige verandering in omstandighede en/of inkomste.

Bedrog

SASSA het geen verdraagsaamheid teen bedrog nie.

Watis‘nmiddele toets

In Suid-Afrika is maatskaplike hulp van ‘n middele toets afhanklik, wat impliseer dat SASSA die inkomste en bates van die persoon evalueer om vas te stel of die persoon se

Bate- en Inkomstedrumpel

inkomste minder as ‘n vasgestelde bedrag is. Hierdie middele toets is ‘n manier om vas te stel of ‘n persoon kwalifiseer om ‘n toelaag te ontvang, omdat toelaes bedoel is vir die wat nie die inkomste het om hulself te onderhou nie. Die middele toets wissel van een toelaag tot die volgende.

Let wel: Toelae vir ouer persone, oudstryderstoelae en ongeskiktheidstoelae wordop‘nglyskaalbetaal.Ditwilsê,hoehoër upersoonikeinkomste,hoekleinerdiebedrag van u toeaag.



Oktober2022

April 2023

Oktober2023
Batedrumpel


(Slegstoelaevirouerpersone,OngeskiktheidstoelaeenOudstryderstoelae)


Enkellopende persoonR 1,247,400R 1,372,800R 1,379,400
Getroude persoonR 2,494,800R 2,745,600R 2,758,800
Inkomstedrumpel (Jaarbedrae)


Toelaagvirouerpersone,gestremdheiden oorlogsveterane


Enkellopende persoonR 87,720R 96,840R 97,320
Getroude persoonR 175,440R 193,680R 194,640
Kinderondersteuningstoelae


Enkellopende persoonR 55,200R 60,000R61,200
Getroude persoonR 110,400R 120,000R122,400
*Beteken toets ook dieselfde vir Addisionele betaling (01/04/2022)


Pleegkindtoelae


KindGeen middeltoetsGeen middeltoetsGeen middeltoets
Sorgafhanklikheidstoelaag


Ouer/PCG: EnkellopendR 226,800R 249,600R 250,800
Ouer/PCG: GetroudR 453,600R 499,200R 501,600

Bedraevan Toelae

Soort toekenningOktober2022April 2023Oktober2023
Ouderdomstoelae (onder 75 jaar)R1 990R2 080R2 090
Ouderdomstoelae (bo 75 jaar)R2 010R2 100wR2 110
OorlogsveteraantoekenningR2 010R2 100R2 110
GestremdheidstoelaeR1 990R2 080R2 090
SorgafhanklikheidstoelaeR1 990R2 080R2 090
PleegkindtoelaeR1 070R1 120R1 130
KinderondersteuningstoelaeR480R500R510
Kinderondersteuningstoelae-aanvullingR720R730R730
Grant In AidR480R500R510
Covid-19 Maatskaplike verligting van noodR350R350R350

Leave a Reply